Lily Collins

Lily Collins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lily Jane Collins
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lily Collins (gebore 18 Maart 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Abduction (2011), Mirror Mirror (2012), The Mortal Instruments: City of Bones (2013), en Love, Rosie (2014) en in die televisiereeks Emily in Paris (2020).


Developed by StudentB